JUNIOR IT RUGSTEUN TEGNIKUS - MAGALIESKRUIN, PRETORIA

Ons is op soek na 'n netjiese, flink en flukse IT Tegnikus om by ons span aan te sluit! As jy daarvan hou om nie-tegniese gebruikers te help, probleme op te los en 'n sterk tegniese agtergrond het, kan hierdie rol perfek vir jou wees.

South Africa
Staff Reporter
April 11, 2026 43 total views 41 unique views
0 likes 0 unlikes 0% engagement
Add WesternPulse as Preferred Source on Google

See more of our stories in your Google News feed and search results.

JUNIOR IT RUGSTEUN TEGNIKUS - MAGALIESKRUIN, PRETORIA

WERKSGELEENTHEID - MAGALIESKRUIN, PRETORIA



JUNIOR IT RUGSTEUN TEGNIKUS



Ons is op soek na 'n netjiese, flink en flukse IT Tegnikus om by ons span aan te sluit! As jy daarvan hou om nie-tegniese gebruikers te help, probleme op te los en 'n sterk tegniese agtergrond het, kan hierdie rol perfek vir jou wees.



VEREISTES



Minimum van 2 Jaar ondervinding in tegniese en eind gebruiker ondersteuning.



Diploma/graad in IT of 'n verwante kwalifikasie (bv. CompTIA A+, N+).



Bekendheid met rekenkundige beginsels en POS/ERP-sagteware is 'n pluspunt.



Vaardigheid in Microsoft Windows, Server, Office 365, en Exchange.



Geldige rybewys en betroubare vervoer.



Nie roker



Fisies fiks en gesond om IT-toerusting op te lig en te skuif.



Vermoë om gebruikers geduldig op te lei en by te staan.



Dokumentering van alle ondersteuningsversoeke en oplossings in 'n kaartjie-stelsel.



Bereid om te reis vir ondersteuning op terrein, installasies, en implementerings.



Buigsaam om in kantoor en op perseel by kliënte te werk soos benodig.



Beskikbaar vir na-ure ondersteuning en bystand oor naweke wanneer nodig.



In staat om onafhanklik en as deel van 'n span te werk.



Uitstekende probleemoplossings- en kommunikasievaardighede.



Vermoë om onder druk te werk en sperdatums te haal.



Opvolg van versoeke wat oor ure, dae, weke en maande aanhou.



Stapsgewys kan werk.Salaris R10 000 – R12 000pm



Indien jy aan die voldoen, stuur CV na hr@ceeit.co.za met jou bestuurderslisensie.

or
Coffee icon ☕ If you liked this article, please consider buying me a coffee
Tags: jobs

Comments (0)

Leave a Comment
No comments yet. Be the first to comment!