DRINGEND – GEWAPENDE / TAKTIESE REAKSIEBEAMPTES BENODIG
WOODMEAD, JHB
![]()
3 Vakatures beskikbaar – Onmiddellike begin! ![]()
Vereistes:
PSiRA Graad C
SAPD Bevoegdheidsertifikaat
PTFC Verklaring van Uitslae -BESIGHEID
Bestuurslisensie + betroubare vervoer
Matriek verkieslik
Vlot in Afrikaans & Engels (geskrewe & gesproke)
CRIME CHECK - Postnet
Ouderdom: *MAX* 50 jaar
Moet Suid-Afrikaanse burger wees
Salaris:
Taktiese Reaksie <1jr: R12,000 + R750 (selfoon)
Taktiese Reaksie 1–2jr: R13,000 + R750 (selfoon)
Taktiese Reaksie 2–3jr: R14,000 + R750 (selfoon)
Gewapende Reaksie >3jr: R16,885 + R750 (selfoon) ![]()
Voordele (na proeftydperk):
Discovery Mediese Fonds + volle gapingsdekking
Voorsorgfonds: 5% Maatskappy + 5% Werknemer
Hollard Groepsrisikodekking: Lewens-, Kritieke Siekte-, Ongeskiktheid-, Opvoedervoordeel & Begrafnisplan
CTC - R15 000 - R20 500 ![]()
Hoe om aansoek te doen:
Stuur jou CV + gesertifiseerde dokumente soos hierbo uiteengesit na:
theresa@outsourcingguru.co.za
Verwysing:
CPIRO
in Subject Line
Comments (0)
Leave a Comment